diepseeduik op die Suidpunt van Afrika

Seegogga se Bloggie

My goeie vriend. Martin van der Merwe, is al jare lank duiker op Struisbaai en neem ook duikers uit om te gaan duik. Nou het Martin ‘n dvd gemaak van die lewe onder die water hier waar ons woon. Die video vertel ‘n bietjie van die geskiedenis van Struisbaai en Agulhas, gee interessante lugfoto’s van die twee groot wrakke, die Oriental Pioneer en die Wafra en gaan dan in in ons eintlike groot ander wereld, die wereld onder die water.

Mense, ons woon by ‘n paradys en ons weet dit nie! Die see hier onder by ons is absoluut pragtig! Ek wonder hoeveel mense wat oorsee gaan duik, weet van die paradys hier by ons suidste punt?

Martin se dvd ondersoek die wrakke onder die water, die seelewe onder die water op Struisbaai, Agulhas, Suiderstrand, die Mond en Waenhuiskrans. Kommentaar is tans slegs in Afrikaans. Die Dvd is geskik…

View original post 63 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s